Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat gebruik jy as 'n "home page"?
Wat gebruik jy as 'n "home page"? [boodskap #26949] Fri, 01 October 1999 00:00
Dave Du Plessis  is tans af-lyn  Dave Du Plessis
Boodskappe: 81
Geregistreer: June 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek weet van geen beter adres as hierdie om as "Home Page" te gebruik.
http://www.thehungersite.com/

*
THANK YOU FOR YOUR DONATION
.
You have just donated 1 1/4 cups of rice, wheat, maize or other staple food
to a hungry person, adding to over 30 tons weekly.

*
En dít kos slegs een kliek!

Ek het voorgeneem om elke dag daarheen te gaan maar dit slegs elke derde of
selfs vierde dag onthou. Nou dat dit my "Home Page" is word dit nie meer
vergeet nie.
Vorige onderwerp: Nuwe webblad
Volgende onderwerp: Afrikaans en het nederlands
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 18:16:55 UTC 2024